top of page
Search

Matriekuitslae

Baie geluk aan ons matrieks van 2021 met hul uitslae!

Ons is trots op julle!

Mag julle n groot sukses maak van julle pad vorentoe.

CVO Skool Dankbaar het 100% slaagsyfer vir die 18de agtereenvolgende jaar.


Mag die Here die Lig wees op hierdie kinders se lewenspad vorentoe en ons skool in die holte van Sy hande hou.

 
 
 

Comments


Post: Blog2_Post
bottom of page